<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Die Koning Is Hier</title>
<lyrics>[V1]
.G
 Ons sing hosanna hosanna in die hoogste
.Em
 Ons sing hosanna want die Koning het gekom
.C                 D
 En Hy is hier vir ons
.G
 Ons sing hosanna want God het ingetreë
.Em
 Ons sing hosanna Hyt Sy lewe kom gee
.       C       D
 Hy is hier vir ons

[V2]
 Chorus
.               G   D/F#          Em
 Die Koning is hier Die Koning is hier
.      C                            D
 Here Jesus U is die Koning van my lewe
.               G   D/F#          Em
 Die Koning is hier Die Koning is hier
.      C             D              G
 Here Jesus U is die Koning van my hart

[V3]
 Verse 2
.G
 Sing hallelujah want God is op die troon
.Em
 Sing hallelujah want die dood het ver-loor
.C                 D
 By die kruis van Jesus
.G
 Sing halle-lujah want die lig het ge-kom
.Em
 Sing halle-lujah daar's lewe deur Hom
.C                     D
 Hyt ge-kom vir jou en my</lyrics>
<key>G</key>
</song>